Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]

Merry Pebbles Vakansie-Oord Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Merry Pebbles Holiday Resort |  Date posted:  | Impressions: 55775   666

Merry Pebbles Vakansie-Oord - Sabie, Mpumalanga
Kamp & Leef Gekose Oord

Merry Pebbles is op die oewer van die Sabie-rivier geleë, 1km vanaf die hoofpad vanaf Sabie op die ou Lydenburg-pad na die Lone Creek-watervalle. Sentraal geleë op die Mpumalanga platorand, ‘n kort 52km afstand na die Kruger Nasionale Park. Selfsorg berghutte, ‘n restaurant, ‘n winkel en ‘n verhitte swembad op terrein. Geen motorfietse, quadfietse, of veldvoertuie word toegelaat nie. Sabie is ‘n malariavrye gebied.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Merry Pebbles Holiday Resort
013 764 2266
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News