Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]

Pine Lodge Oord Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Pine Lodge Resort and Conference Centre |  Date posted:  | Impressions: 19643   73

Pine Lodge Oord - Port Elizabeth, Oos-Kaap
Kamp & Leef Gekose Oord

Geleë op die strand, aangrensend tot die Kaap Recife Natuurreservaat sal u 25 grasbedekte staanplekke kry, almal met elektrisiteit. Hierdie 4-ster gegradeerde woonwa/kampeerterrein bied ontspanning en die verkwikkende seelug wag op u! Ander geriewe sluit 67 berghutte, uitstekende visvang, restaurant, nuwe kinder-speelgebied met mini-gholf, reuse skaak en klimrame, voëlkyk en staproetes, uitstekende ablusie met wasgoed-geriewe, skitterende swembad, op terrein koffiewinkel, restaurant en donkiekar-ritte binne die natuurreservaat.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Pine Lodge Resort and Conference Centre
041 583 4004
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News